Die OK urban gerieflikheidswinkel, deli en koffiewinkel, 'n nuwe innoverende winkelkonsep wat heeltemal kontantloos is, het in Oktober 2024 sy deure op die...
'n Mylpaal-boek wat die stories en herinneringe saamvat van 'n byna vergete gemeenskap wat in die voormalige Hardekraaltjie-begraafplaas begrawe is, is...
Prof Lambert Engelbrecht van die Departement Maatskaplike Werk in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch het op Dinsdag...
Vooraanstaande kenners van globale gesondheidsgelykheid het onlangs by die Universiteit Stellenbosch (US) se Biomediese Navorsingsinstituut byeengekom vir...
Die Erasmus-projek, Sentrums vir Beroepsuitnemendheid [ Centres of Vocational Excellence (CoVE)] vir klimaatslim-landbou in Suid-Afrika, het sy halfpadmerk...
As beroepswerkers in rehabilitasie bevorder arbeidsterapeute die lewensgehalte van oorlewendes van beroertes deur hul vermoë om alledaagse take uit te voer te...
Onderriggenootskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US) is in 2009 daargestel om ’n geleentheid vir uitstaande akademici te skep om hulle onderrigkundigheid...
Die Universiteit Stellenbosch se Afdeling Ontwikkeling en Alumnibetrekkinge (OAB) het verlede week 'n beduidende prestasie behaal met die aankondiging van...
Opinie-artikel deur Le-Ann Goliath ( Vroeë Loopbaannavorser in Onderwysbeleidstudies) In baie werkersklasgemeenskappe dien skole as noodsaaklike sentrums vir...
Dr Caitlin Uren, ʼn dosent van die Departement Biomediese Wetenskappe, is onlangs ingehuldig as lid van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Jong Wetenskaplikes...