US-personeellede word uitgenooi om aan die 4 de Sportdag vir Personeel deel te neem. Datum: 24 November 2016 Plek: Coetzenburg-sportterrein Tyd: (12h30 vir)...
Gerespekteerde meningsvormers, sakeleiers, beleidmakers en prominente akademici is onder die nuutste groep ontvangers van eregrade van die Universiteit...
Universiteit Stellenbosch studente Mudzuli Rakhivane en Avuyile Gasela het deel gevorm van die span wat die 25ste African Human Rights Moot Court Competition...
Aan all werknemers Neem asb kennis dat die betaalstrokie op selfhelp voortaan in pdf-formaat beskikbaar sal wees. Die stelsel is verander om outomaties die...
Meer as 200 miljoen mense regoor die wêreld word geraak deur osteoporose (OP), ʼn siektetoestand waar lae beendigtheid daartoe lei dat beenfrakture maklik...
Die Afrika-streek se "vader van bewysgebaseerde gesondheidsorg" is wat die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad (MNR) vir Prof Jimmy Volmink, Dekaan van die...
Hierdie artikel het oorspronklik op The Conversation verskyn. Lees die oorspronklike artikel hier. Discussions about climate change and the effects it will have...
Tygerberg-studente het erkenning ontvang as uitblinkers op ʼn verskeidenheid gebiede tydens die Universiteit Stellenbosch (US) se Jaarlikse Rektorstoekennings...
Die $1,000 prys is aan haar toegeken vir haar essay, "Lovelyn, Belhar, en Maria: Verkenning van die retoriek van belydenis as weerstand teen onreg". Die Louise...