Prof GJ (Gerrit Jacobus) Crafford, Maties-alumnus en tans medeprofessor in Bourekenkunde aan Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit (NMMU), is onlangs deur...
As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is...
Die Auxin-projek het dit ten doel om die volgende groeigeleenthede vir US akademici te skep: Toonvensters vir innoverende onderrig- en assesseringspraktyk op...
Tydens hierdie program sal deelnemers, saam met nuutaangestelde dosente uit verskeie vakrigtings, die geleentheid gebied word om hul denke, kennis en aannames...
Prof Andreas Diacon het die 2016 Wetenskaplike Prys ontvang by The International Union Against Tuberculosis and Lung Disease se konferensie wat onlangs in...
Dr James Lloyd van die Instituut vir Plantbiotegnologie (IPB) het die 2016 Frontiers se tweede redakteursberaad in Champéry, Switserland, bygewoon. Hy is...
In ʼn artikel wat op Vrydag (4 November 2016) op The Conversation-webtuiste verskyn, skryf prof Maureen Robinson, Dekaan van die Fakulteit Opvoedkunde aan die...
Tydens 'n uitreik-projek, waar navorsers veronderstel was om die gemeenskap in te lig oor gesondheid en die wetenskap, het die navorsers uiteindelik nét so baie...
Die uitnemende werk wat deur studente en personeel van die Fakulteit AgriWetenskappe gelewer word is op vele vlakke oor die afgelope paar maande erken. Dit...
Calvin Ullrich is onlangs aangewys as die top meestersgraadstudent in Fakulteit Teologie. Die Universiteit Stellenbosch het studente wat presteer het in areas...