Skip to main content

Voornemende Maties besoek Tygerberg-kampus

Voornemende studente wat in die bevoorregte posisie is om te kan kies by watter universiteit hulle wil studeer vir ʼn loopbaan in gesondheidswetenskappe is deur...

Fisika studente kry voorsmakie van kernfisika

Die sesde 'Tastes of nuclear physics' skool is van 1 tot 3 November 2016 deur die US se Departement Fisika aangebied. Vanjaar het 40 fisika studente van regoor...

Impak van klimaatsverandering van gene tot op ekosisteme

Nuwe navorsing wat verlede week in Science gepubliseer is, toon dat klimaatsverandering alreeds 'n negatiewe uitwerking op elke aspek van lewe op aarde het ‒...

Maties Sewes wil nog 'n titel wen

Die eindstryd van die Westelike Provinsie Score Sewes-reeks vir klubs vind die naweek plaas en Steinhoff Maties is vasbeslote om met die titel weg te stap. Die...

Ontmoet Sinthivhele Sinthumule: #MyTygerMaties60

​As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is...

Navorsingsbefondsing plaas kollig op nablywende TB-bakterieë

Navorsing in mikobakterieë by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe het 'n hupstoot gekry van die Nasionale Navorsingstigting (NNS) in die vorm...

Verkeerde taktiek kan studente se stryd laat ontspoor

Studente se stryd om gratis hoër onderwys is geregverdig, maar verkeerde taktiek kan dit moontlik laat ontspoor. Dít was een van die gevolgtrekkings van prof...

Nuwe TSR-voorsitter beloof om studente as leier te dien

Lee Baatjes, die nuut-verkose voorsitter van die 2016/17 Tygerberg-studenteraad (TSR), beskou sy leierskaprol om as voorspraakmaker op te tree vir TygerMatie...

Karen Zoid word Borg ʼn Woord se beskermvrou

Karen Zoid het pas die beskermvrou van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal se Borg ʼn Woord-projek geword. "Kom ons sit die skat terug in woordeskat. Borg ʼn...

Maties Parasport vier dekade van uitnemendheid

Die Maties Parasport-klub het onlangs 'n dekade van sukses gevier met 'n spesiale funksie wat op Stellenbosch aangebied is. Die gaste het verskeie van die klub...
Subscribe to