Skip to main content

Twee dekades van getalleteorie by die US

Wiskundiges van oor die hele wêreld het in Januarie 2017 op die Universiteit Stellenbosch (US) toegesak om deel te neem aan die tiende konferensie oor...

Kom ons praat padlangs oor taal by die US

Van die belangrikste vertrekpunte van die Universiteit Stellenbosch (US) se nuutste Taalbeleid is dat taal toegang tot die instelling moet bevorder, en die...

Gegradueerde van Letterefakulteit ontvang Mandela Rhodes-beurs

Ijeoma Opara (21), 'n BA-honneursgegradueerde in Internasionale Studie, het onlangs een van 80 studente van Suid-Afrika en die res van Afrika geword om 'n...

Opvoedkunde-studente verwelkom

Maak die beste van hierdie geleentheid en wy jou daaraan toe om die soort onderwyser en landsburger te word wat 'n verskil in Suid-Afrika sal maak. Met hierdie...

“Crowdfunding”-projek om Kayamandi-kinders by fynbosnavorsing te betrek

Die lewe gaan vir PhD-student Joey Hulbert oor meer as net die mikpunt om sy doktorsgraad te behaal oor mikrobes wat siektes onder fynbosplante kan veroorsaak...

Nuwe Tygermaties pak ‘transformerende’ tog aan

"Vandag onderneem jy 'n opwindende tog van persoonlike ontwikkeling wat werklik transformerend gaan wees," het prof Jimmy Volmink, dekaan van die Fakulteit...

US stel twee nuwe dekane aan

Die Universiteit Stellenbosch (US) het twee nuwe dekane aangestel: Prof Nicola Smit word die Dekaan van Regsgeleerdheid, terwyl prof Wikus van Niekerk die...

Julle is by die regte plek, sê US-rektor aan nuwelingstudente

"Julle staan aan die begin van die opwindendste reis van jul lewens … Daar bestaan geen twyfel dat julle na die regte plek toe gekom het vir jul...

Die Universiteit Stellenbosch verwelkom nuwe Maties

​Nuwe Maties het op Donderdag (19 Januarie) na Stellenbosch gestroom, om by hul nuwe koshuise en PSO's verwelkom te word. Dwarsoor kampus kon mens sien hoe...

Inligting oor registrasie en studentegelde

​Die Registrateur van die Universiteit Stellenbosch (US), dr Ronel Retief, het 'n brief aan nuwe en huidige Maties op 17 Januarie gestuur, met belangrike...
Subscribe to