As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is...
Navorsing in mikobakterieë by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe het 'n hupstoot gekry van die Nasionale Navorsingstigting (NNS) in die vorm...
Studente se stryd om gratis hoër onderwys is geregverdig, maar verkeerde taktiek kan dit moontlik laat ontspoor. Dít was een van die gevolgtrekkings van prof...
Lee Baatjes, die nuut-verkose voorsitter van die 2016/17 Tygerberg-studenteraad (TSR), beskou sy leierskaprol om as voorspraakmaker op te tree vir TygerMatie...
Karen Zoid het pas die beskermvrou van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal se Borg ʼn Woord-projek geword. "Kom ons sit die skat terug in woordeskat. Borg ʼn...
Die Maties Parasport-klub het onlangs 'n dekade van sukses gevier met 'n spesiale funksie wat op Stellenbosch aangebied is. Die gaste het verskeie van die klub...
Trots gesetel in Afrika met ʼn globale reikwydte, het die Universiteit Stellenbosch (US) gister (7 November 2016) ʼn nuwe afdeling, Stellenbosch Universiteit...
Prof. Leanne Dreyer, 'n plantkundige van die Universiteit Stellenbosch (US), is vereer vir haar betekenisvolle navorsingsbydrae t.o.v. die genus Oxalis, deurdat...
GlaxoSmithkline (GSK), 'n wetenskapsgeleide globale gesondheidsorgmaatskappy, het op Maandag (7 November 2016) sy navorsingsvennootskap met die Universiteit...