Skip to main content

Mediese navorsings-uitnemendheid: 'n Dekade van leierskap

Ná meer as 'n dekade as Vise-dekaan: Navorsing en Internasionalisering aan die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe...

US-student gesels met prins William oor klimaatsverandering-uitdagings

​Lesedi Monnanyane, ʼn student aan die Universiteit Stellenbosch, het as een van Afrika se top 100-deelnemers aan die Earthshot-prys se Jeugprogram ʼn een keer in...

Professionalisering van openbare sektor belangrik vir doeltreffende dienslewering – Prof Zwelinzima Ndevu

Prof Zwelinzima Ndevu, Direkteur van die Skool vir Publieke Leierskap in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch, het...

US-kundiges deur Akademie vir Wetenskap van SA vereer

​Vyf senior akademici van die Universiteit Stellenbosch (US) was onder die 44 voorste vakkundiges en wetenskaplikes wat op 23 Oktober by die jaarlikse...

Nasionale Kinderdag: Belê in ons kinders, realiseer hul regte

Nasionale Kinderdag is op Saterdag 2 November gevier. In meningsartikels vir die media het kenners aan die Universiteit Stellenbosch ʼn beroep om die regering...

US-kundiges deur Akademie vir Wetenskap van SA vereer

Vyf senior akademici van die Universiteit Stellenbosch (US) was onder die 44 voorste vakkundiges en wetenskaplikes wat op 23 Oktober by die jaarlikse...

Hoekom die Wilgenhof-debat saakmaak - Voorsitter van die Raad

Dr Nicky Newton-King, Voorsitter van die Raad van die Universiteit Stellenbosch, skryf in die Daily Maverick oor hoekom die Wilgenhof-debat saak maak. Lees die...

Verklaring: Raadsbesluit - Wilgenhof

VERKLARINGRaadsbesluit: Wilgenhof 1 November 2024 Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het by sy buitengewone vergadering wat vandag (Vrydag 1...
Subscribe to