Skip to main content

VIVUS November beskikbaar

​Die VIVUS November uitgawe is nou beskikbaar. Die nuutste uitgawe van die Fakulteit se digitale nuusbrief sluit artikels in oor: SA se bruin gemeenskap word...

US groet Aspeling ná jare se diens

'n Hele generasie Matie-studente ken mnr Johann Aspeling as die Universiteit Stellenbosch (US) se Registrateur. Maar sy lang pad saam met die US het reeds as...

Ontmoet Perfect Mavimbela: #MyTygerMaties60

​As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is...

Weer rekordgetal doktorsgrade vir US

Die Universiteit Stellenbosch (US) ken vanjaar weer ʼn rekordgetal doktorsgrade tydens sy Desember gradeplegtighede toe – 138 vergeleke met die 127 van Desember...

Desember-graduandi kan eie Klas van 2016-wyne koop

Spesiaal-geëtiketeerde Graduandi 2016-wyne ter viering van gradeplegtigheidsweek word hierdie week by die Universiteit Stellenbosch (US) se eie wynkelder...

'Dankie vir jou ondersteuning'

Waardering, ondersteuning, lojaliteit, toewyding en die positiewe verskil wat ons kan maak as ons saamspan. Dit was die algemene tema van 'n geleentheid wat...

Ons moet ʼn regverdige en inklusiewe samelewing vir almal skep

Op Saterdag (3 Desember 2016) vier ons die Internasionale Dag van Persone met Gestremdhede. In ʼn meningsartikel wat Donderdag (1 Desember 2016) in Eikestadnuus...

Ontmoet Megan Smith: #MyTygerMaties60

​As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is...

Militêre Akademie voltooi uithou-wedren vir liefdadigheid

​Die studente van die Militêre Akademie, wat die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Krygskunde gebaseer in Saldanha huisves, nader die eindstreep van...

Kanker ‘n bedreiging vir mense met MIV

MIV word al hoe meer 'n hanteerbare kroniese toestand, en soos wat die lewensverwaging van mense met MIV styg, groei die behoefte ook vir verbeterde opsporing...
Subscribe to