Van kleine blaaspootjies in pruimboorde tot indringerperdebye, van siektes wat in wingerde en onder appels, leeus en luiperds gevind word tot studies oor die...
Altesame 522 studente in die Fakulteit Opvoedkunde het vandeesweek hul grade by die Universiteit Stellenbosch se gradeplegtigheidseremonies ontvang. BEd-grade...
Minstens 30 studente in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe van die Universiteit Stellenbosch sal in 2016 PhD-grade ontvang – die meeste PhD's wat...
Meer as 500 grade in die natuurwetenskappe sal tydens die Universiteit Stellenbosch se Desember-gradeplegtighede toegeken word. Op Donderdag 8 Desember word 17...
Personeellede kan vanaf 1 Desember 2016 tot 31 Januarie 2017 aansoek doen om toegang tot universiteitsparkering in 2017. Dit is van toepassing op personeellede...
Dr Josephine Kaviti Musango het die Toekenning vir die Beste Bydrae op die Gebied van System Dynamics op die 4de Jaarlikse System Dynamics Conference (4ASDC)...
Vir Yvonne Dyum was daar nooit 'n ander opsie nie – sy wóú 'n dokter word. En al was daar heelwat hindernisse vir dié dogter van twee Stellenbosse plaaswerkers...
Om veertig keer in vier jaar deur perdebye gesteek te word is meer as wat die meeste mense kan verduur. Dit is egter wat Carolien van Zyl deurgemaak het om...
Netbal is die voormalige Proteas-speler en nuwe Maties-afrigter Zanele Mdodana se passie en sy sien uit daarna om alles wat sy as speler geleer het by haar...
Die titel "Innoverendste besigheid in die Wes-Kaap vir 2016", behoort aan 'n maatskappy wat in 2013 gestig is deur dr. McElory Hoffmann, 'n ou-Matie met 'n PhD...