"Voortdurende navorsing dui daarop dat geestesiektes met die struktuur, chemiese samestelling en funksie van die brein verband hou en inderdaad 'n biologiese...
In Augustus het Justine Palframan aan die 200m en 400m by die Olimpiese Spele in Rio deelgeneem. In Oktober is sy as Maties Sport se Sportvrou van die Jaar vir...
Om graad te vang was vanjaar vir 'n paar graduandi van die Universiteit Stellenbosch (US) 'n familie-geleentheid aangesien hulle dié mylpaal saam met...
Het jy al ooit 'n blom soos 'n aster oor jou hand uitgeskud, en sulke donker of strooikleurige strepies sien kriewel, skaars 1,5 mm groot? Dis heel moontlik...
Prof Sam Tshehla, Dekaan van die Fakulteit Krygskunde aan die Universiteit Stellenbosch (US), is Dinsdag (7 Desember 2016) in Mauritius met die Africa Education...
Marina Kamper en Jana Rossouw, wat onderskeidelik hul BIng-graad cum laude geslaag het in Meganiese- en Megatroniese ingenieurswese, is die top voorgraadse...
Die Fakulteit Opvoedkunde by die Universiteit Stellenbosch het onlangs 'n MEd-oriënteringsdag aangebied om nuwe meesterstudente vertroud te maak met die...
Die Universiteit Stellenbosch (US) het vandag (9 Desember 2016) vier eregrade tydens die negende en laaste plegtigheid van die US se Desember Gradeplegtighede...
As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is...
Die tweelingsusters Francis en Christine Prins volg in hul ma en oupa se voetspore toe hulle die derde geslag in die familie geword het om hul grade by die...