Prof Mark Cotton is onlangs benoem tot raadslid van die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad (SAMNR). Cotton is 'n uitgelese professor by die Fakulteit...
Dr Lisanne du Plessis sê sy word al haar lewe lank voorberei vir wat sy vandag doen. "Ek onthou hoe ek as kind gekyk het hoe my ma, 'n verpleegster in haar jong...
10 afgevaardigdes van die Stad Kaapstad Bestuursontwikkelingsprogram deelnemers het die vereiste aantal modules voltaai wat vereis word vir die Honneursgraad...
BCom Honneurs in Openbare en Ontwikkelingsbestuur studente ontvang hul grade by die 3de gradeplegtigheid seremonie op Woensdag, 7 Desember, 2016. Foto van...
Die webtuiste www.sun.ac.za/welkom is nuwe Maties se raakvat-plek oor die Universiteit Stellenbosch se verwelkomingsprogram vir Januarie 2017. 'n Spesifieke...
Daar is wêreldwyd meer as 2,5 miljard mense wat siggestremd en sonder geredelike toegang tot behandeling leef. James Chen, ʼn sosiale entrepreneur en filantroop...
Met hul toetsing van tegnologie om reënwater te oes en te behandel wil mikrobioloë van die Universiteit Stellenbosch (US) help om die druk op munisipale...
Sonder toegeruste laboratoriums en chemikalieë sukkel dit met die onderrig van Chemie by minderbevoorregte skole. Maar daarvoor het dr Rehana Malgas-Enus...
Studente in die US Konservatorium se Sertifikaatprogram leer meer as net musiekteorie en om instrumente te bespeel – hulle leer om 'n loopbaan van hul passies...
Volhoubaarheid is die gonswoord van die 21ste eeu én een van die Universiteit Stellenbosch (US) se voorrangsake. Onlangse ontwikkelings op die US-kampusse maak...