Uit die meer as 5 300 voorgraadse studente wat hul welverdiende grade tydens die Desember 2016 gradeplegtighede van die Universiteit Stellenbosch (US) ontvang...
Die Universiteit Stellenbosch (US) is ʼn leier op navorsingsgebied en ʼn plek van denkleierskap. Ons personeel en studente skryf nie net akademiese artikels vir...
Dr Elmarie Malek is een van slegs ʼn paar kundiges in die Wes-Kaap wat genooi is om insette te lewer vir die ontwikkeling van ʼn beleidsriglyn wat die mandaat...
Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) by die Universiteit Stellenbosch (US) en die Tygerberg-hospitaal het ʼn uitstekende reputasie in die...
Vrydag (16 Desember 2016) vier ons Versoeningsdag. In ʼn meningsartikel in Cape Argus op Woensdag (14 Desember 2016), skryf prof Nico Koopman, Viserektor...
Inligting oor studentegelde, registrasie 2017 en die implementering van die staatsgesubsidieerde 8% DHOO-oorbruggingsbefondsing is deur die Registrateur, dr...
Me Malira Masoabi, 'n nagraadse student van die Instituut vir Plantbiotegnologie (IPB), is uitgenooi om die jaarlikse jaareinde-simposium van die Suid...
Die 'voorloper' van die SUNSEP-graduandi is dr Elza Lourens, Fisiese Wetenskappe-fasiliteerder in SciMathUS. Dr Lourens het in haar Ph-studies die oorgang van...
Me Farai Mubaiwa, 2016 Studenteraadslid vir Vrouebemagtiging aan die Universiteit Stellenbosch (US), is onlangs aangewys as ʼn ontvanger van die prestigeryke...