Die geïntegreerde krisisdiens met ER24, in samewerking met die Sentrum vir Studentevoorligting- en ontwikkeling en Kampusgesondheidsdienste, het amptelik...
Twee studente van die Universiteit Stellenbosch is gekies vir die Suid-Afrikaanse span wat gaan meeding om 'n stelsel van rekenaars te bou by die International...
Donderdag 19 Januarie 2017, 18:00-19:00, Danie Craven-stadion (informele voorprogram begin 17:30) Die amptelike verwelkoming van nuwelingstudente (Stellenbosch...
Nagraadse studente in die Departement Fisiologiese Wetenskappe het met drie toekennings weggeloop tydens die mikroskopie-konferensie wat in Desember 2016 deur...
Twee akademici van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, professors Ronel du Preez en Servaas van der Berg, is by die Desember-gradeplegtigheid met...
Die Vriende van die Botaniese Tuin-inisiatief is op 1 Desember 2016 aan die breër Stellenbosch-gemeenskap bekendgestel. Die doel van hierdie inisiatief van...
In 2016 het 293 Graad 12-leerders in die Wes- en Noord-Kaap aanvullende onderrig in Wiskunde, Rekeningkunde en Fisiese Wetenskappe ontvang as deel van die HOPE...
SciMathUS (Science and Mathematics at Stellenbosch University) se 2016 leerders presteer weereens in NSS eksamen. Stellenbosch Universiteit se Sentrum vir...
Wat beteken transformasie vir Suid-Afrika se hoëronderwysstelsel en vir die groter Suid-Afrikaanse samelewing? Wie bepaal, evalueer en meet institusionele...
Wat het 'n prokureur uit Pella in die Noord-Kaap met 'n aspirant prokureur van Mitchells Plein gemeen? Veerkragtigheid, ambisie, moed en passie – om net 'n paar...