Ijeoma Opara (21), 'n BA-honneursgegradueerde in Internasionale Studie, het onlangs een van 80 studente van Suid-Afrika en die res van Afrika geword om 'n...
Maak die beste van hierdie geleentheid en wy jou daaraan toe om die soort onderwyser en landsburger te word wat 'n verskil in Suid-Afrika sal maak. Met hierdie...
Die lewe gaan vir PhD-student Joey Hulbert oor meer as net die mikpunt om sy doktorsgraad te behaal oor mikrobes wat siektes onder fynbosplante kan veroorsaak...
"Vandag onderneem jy 'n opwindende tog van persoonlike ontwikkeling wat werklik transformerend gaan wees," het prof Jimmy Volmink, dekaan van die Fakulteit...
Die Universiteit Stellenbosch (US) het twee nuwe dekane aangestel: Prof Nicola Smit word die Dekaan van Regsgeleerdheid, terwyl prof Wikus van Niekerk die...
Nuwe Maties het op Donderdag (19 Januarie) na Stellenbosch gestroom, om by hul nuwe koshuise en PSO's verwelkom te word. Dwarsoor kampus kon mens sien hoe...
Die Registrateur van die Universiteit Stellenbosch (US), dr Ronel Retief, het 'n brief aan nuwe en huidige Maties op 17 Januarie gestuur, met belangrike...
Akademiese personeellede en nagraadse studente van die Universiteit Stellenbosch se Instituut vir Plantbiotegnologie (IPB) het vroeg in Januarie 2017 die 43ste...
Die Universiteit Stellenbosch (US) se reputasie as 'n wêreldklas-instelling, die geleentheid om nuwe vriende te maak en 'n ander kultuur te ervaar is van die...