Met 'n gemiddelde ouderdom van 20 jaar is dit 'n baie jong Steinhoff Maties Krieket-span wat aan die Varsity Krieket-toernooi sal deelneem. Die derde jaarlikse...
Na deeglike konsultasie het die Fakulteitsraad en die Senaat aan die einde van verlede jaar die besluit goedgekeur om die Departement Interdissiplinêre...
Maties Sport bevorder nie net hoëprestasiesportkodes nie, maar ook ’n gesonde en aktiewe lewenstyl. Albei hierdie elemente is by Saterdag se verwelkomingsfees...
'n Familie beurstrust bou nie net 'n blywende ondersteuningsbasis nie, maar bou ook die land. Dit het Laurie en Estelle Dippenaar besef toe hulle die Dippenaar...
Sowat vyf duisend nuwe studente word elke jaar by die Universiteit Stellenbosch verwelkom. Die verwelkoming, ʼn jaarlikse tradisie, skop af in verwelkomingsweek...
Die 2017 Taalimplementeringsplan van die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe is onlangs deur die Universiteit se Senaat goedgekeur. As jy meer oor die...
'n Groep wat bestaan uit 25 personeellede van verskeie departemente in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe het einde verlede jaar die eerste isiXhosa...
Toe prof Faffa Jordaan keelvol geraak het vir na-uurse huisbesoeke wat nie dringend was nie, het hy ná drie jaar as algemene praktisyn besluit om in...
Wiskundiges van oor die hele wêreld het in Januarie 2017 op die Universiteit Stellenbosch (US) toegesak om deel te neem aan die tiende konferensie oor...
Van die belangrikste vertrekpunte van die Universiteit Stellenbosch (US) se nuutste Taalbeleid is dat taal toegang tot die instelling moet bevorder, en die...