Skip to main content

Sosiale Impak-gemeenskapsoggend: Bemagtig Studente om die SDG’s deur gemeenskapskakeling te bevorder

Meer as 6 000 nuwe Matiestudente sal op 7 Februarie 2025 van 09:00 tot 12:00 deelneem aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Sosiale Impak-gemeenskapsoggend...

Universiteit Stellenbosch digitaliseer studentelewe met nuwe koshuis-toep

​Die Universiteit Stellenbosch (US) is geen vreemdeling as dit by innovasie kom nie. Afrika se eerste elektriese minibus en 'n vervaardiger van ruimtekomponente...

Verwelkomingsgeleentheid vir klas van 2025 vol vreugde en verrassings

"Een keer 'n Matie, altyd 'n Matie!" Dit was die strydkreet by vanjaar se amptelike verwelkomingseremonie toe duisende nuwelinge die eerste treë van hul...

Prof Jansen bring ommekeer by sukkelende skool

Hoërskool Crestway in Retreat was aan die begin van 2024 om ál die verkeerde redes in die nuus. Met 'n power matriekslaagsyfer was dit die Wes-Kaapse skool wat...

Prof Baatjes se verjaarsdagviering word fondswerwingsveldtog vir beurse

Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) se Visedekaan: Leer en Onderrig, prof Karin Baatjes, toon haar toewyding tot onderwys nie net deur...

Bedryfsetiek en nakoming kry 'n hupstoot by US met twee nuwe aanstellings

​ Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs 'n bedryfsetiekbeampte, Lindokuhle Sibiya , in die nuutgestigte Bedryfsetiekkantoor aangestel. 'n Nuwe...

Prof Jonathan Jansen ontvang gesogte toekenning vir lewenslange bydrae

Die Universiteit Stellenbosch (US) kondig met trots om dat prof Jonathan Jansen, 'n uitgelese professor in die opvoedkunde, deur die Amerikaane Opvoedkundige...

Buitengewone talent ten bate van seldsame siektes ten toon gestel

Om geld en vir pasiënte met seldsame siektes in te samel en bewustheid te skep, bied die Universiteit Stellenbosch se navorsingsgroep vir seldsame siektes tans...

Twee sterrekundiges sluit by US se Fisika-departement aan as buitengewone fakulteitslede

Die Departement Fisika in die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Natuurwetenskappe, is opgewonde om twee sterrekundiges in sy geledere te verwelkom –...

President Lesetja Kganyago aangewys as nuwe kanselier van die US

Lesetja Kganyago, president van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB), is vandag (24 Januarie 2025) eenparig tot die amp van kanselier van die Universiteit...
Subscribe to