Skip to main content

Raad keur hersiene Toelatingsbeleid goed

Kommunikasie uit die Raad, 11 Februarie 2017 Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het Saterdagmiddag ʼn hersiene Toelatingsbeleid vir die instelling...

Wat het van die ‘sorg’ in gesondheidsorg geword?

​Die Departement Psigiatrie en die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe van die Universiteit Stellenbosch wil graag hul innige simpatie betuig met...

SUNSEP in die Noord-Kaap met onderwyserklinieke

Die Universiteit Stellenbosch se Sentrum vir Pedagogie (SUNSEP) het vanaf 3-5 Februarie ondersteuningsklinieke aan sowat 300 Graad 12 en beginner Graad 12...

IPSA wenners van die Verpakkingskursus 2016

The Science of Food Packaging The annual IPSA student Gold Pack awards evening was held in December 2016 at D'Aria Wine Estate Durbanville. SAAFoST, (the South...

Gerekenariseerde stelsel help bekamp bedreigings op see

Kuslande in Afrika kry toenemend met talle bedreigings op see soos seerowery, onwettige visvangpraktyke en die besoedeling van seelewe te doen. En hulle het nie...

Registrasietydperk verleng tot 17 Februarie 2017

​Die Registrateur van die Universiteit Stellenbosch (US) het aangekondig dat die registrasietydperk amptelik tot Vrydag 17 Februarie 2017 verleng is. Die...

Tygerberg se nuutste ‘Abe’ oorweldig deur VK-toer

Verlede jaar is die prestigeryke Abe Bailey-studiebeurs aan Nick Wayne, ʼn vyfdejaar-mediese student en voormalige voorsitter van die Tygerberg Studenteraad (TSR...

Kry waardevolle loopbaaninligting by Maties se Opedag 2017

Die Maties Opedag is die ideale geleentheid vir Graad 11 en 12-leerders om waardevolle inligting te bekom oor studie by hoëronderwysinstellings. Die...

Spelers se intensiteit beïndruk Wylie

Die karakter wat sy spelers gewys het in die tye toe hulle met die rug teen die muur was, het die Steinhoff Maties-krieketafrigter, Andrew Wylie, by die pas...

Onthou om deel te neem aan die kultuur- en klimaatsopname

Alle personeellede van die Universiteit Stellenbosch word vriendelik daaraan herinner om asseblief aan die Universiteit se kultuur- en klimaatsopname deel te...
Subscribe to