Dave Pepler ondersoek die alchemie van die lewe – van jou opwasbak tot die glasie pinotage in jou hand – wanneer hy met wetenskaplikes van die Universiteit...
Outeurs: Q. Mdaka en Q.Apollis Eenheid vir Gelykwaardigheid (EvG) Eenheid vir Gelykwaardigheid Bemiddelings Program. Mediasie, of bemiddeling, neem vinnig toe...
Die Suid-Afrikaanse Universiteitspersoneel Netwerk vir Transformasie - South African Universities Staff Network for Transformation (SAUSNeT) – is op 20...
Die Universiteit Stellenbosch (US) veroordeel dieremishandeling in die sterkste moontlike terme en sal nie huiwer om op te tree teen enigiemand wat hulself in...
ʼn Belangrike nuwe behandeling wat moontlik jaarliks die lewe van 60 000 swanger vroue kan red, word tans by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe...
Almal van ons behoort te help om die stereotipe dat slegs seuns in wiskunde en wetenskap belangstel af te breek ten einde te verseker Afrika se toekomstige...
Die fakulteit se O&L-spilpunt is 'n belangrike meganisme om goeie onderrig te bevorder en 'n kritieke massa van akademici met 'n spesifieke fokus op die...
Die Universiteit Stellenbosch (hierna “die US”) erken die belang van die internet en sosiale media ( 1) in openbare meningsvorming oor die Universiteit, sy...
Hoewel die #FeesMustFall-beweging van 2015 en 2016 die dringendheid van transformasievraagstukke in die hoëronderwyssektor beklemtoon het, het dit baie...
Kommunikasie uit die Raad, 11 Februarie 2017 Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het Saterdagmiddag ʼn hersiene Toelatingsbeleid vir die instelling...