Studente aan die Universiteit Stellenbosch (US) het vandeesweek ʼn nuwe Studenteraad (SR) vir 2017 verkies. Prof Wim de Villiers, US-Rektor en Visekanselier, het...
The U-Pb geochronology service offered by the Central Analytical Facility has resumed in January 2017. Clients now have the possibility of dating simple and...
"As jy doen waarvoor jy lief is, werk jy nie 'n dag in jou lewe nie," lui die gewilde gesegde. En dít, sê mev Sonja van Staden, is presies hoe sy oor haar werk...
Verklaring deur die Verkiesingskonvenor: Universiteit Stellenbosch Studenteraad Uitkoms van Verkiesing van Voorsitter (Volledige Afrikaanse weergawe volg) On...
Indien alle Kapenaars saamstaan en water bespaar, kan die water in ons damme nog vir dubbel die huidige geskatte periode voldoende wees. Só sê Dr. Willem de...
Vir Suid-Afrika se swemheld Chad le Clos sal die terugwen van verlore eer hierdie naweek voorop in sy gedagte wees wanneer hy in Stellenbosch deelneem. Hy sal...
Vir prof Gerhard Walzl is mediese navorsing soos om lid van 'n aflosspan te wees – die aflosstok moet aangegee word om die momentum te behou. Dis 'n taak wat...
Vir duisende studente is 'n gebrek aan befondsing een van die grootste struikelblokke tot sukses. Nou, danksy 'n finansiële hupstoot van R2.3 miljoen van die...
Dít is die groot vraag wat drie nagraadse studente van die Universiteit Stellenbosch (US) wil beantwoord. En dit wil hulle doen deur so veel as moontlik...
Indien jy in Ingenieurswese as beroep belangstel, of bloot belangstel hoe ingenieurs wetenskap en tegnologie tot voordeel van die mens inspan, MOET jy enige tyd...