Die daknatmaakseremonie van HORTGRO Science se nuwe kantore op die Welgevallen Proefplaas op 22 Februarie het 'n nuwe era vir die Universiteit Stellenbosch se...
Altesame 12 jaar van "volgehoue voortreflike diens" aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het die gesogte Kanselierstoekenning aan mnr...
Woorde Open Wêrelde (WOW) bied op vanjaar se US Woordfees voorwaar iets vir almal – van oud tot jonk! Die WOW-fees het Saterdag (4 Maart) by Coetzenburg...
ASSOCIATE PROFESSOR THOMAS MANDRUP JOINS SIGLAProfessor Mandrup was appointed Extraordinary Associate Professor to SIGLA during 2016 and joined us from 1 March...
Om voort te bou op die Universiteit Stellenbosch se verbintenis om 2017 ʼn jaar van betekenisvolle interaksie met sleutelbelangegroepe te maak – veral...
Boekbesprekings en boeke is 'n kernbestanddeel van die US Woordfees, en vanjaar se verskeidenheid op die Skrywersprogram het iets om aan almal te "wys" – soos...
Muhammed Sheik, ʼn mediese student in sy vyfde jaar, is verlede jaar by die prestigeryke International Hifz Memorisation-kompetisie in Bahrein as die "Beste...
Die pos van Bedryfshoof aan die Universiteit Stellenbosch (US) is tans in 'n oorgangsfase weens die naderende aftrede van prof Leopoldt van Huyssteen (links bo)...
Prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier aan die US, het onlangs personeel uitgenooi na die eerste personeelbyeenkoms van 2017 op 3 Maart. Personeel word...
Voedselwetenskaplikes en navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) en die Universiteit van Rome "La Sapienza" het proaktief opgetree deur 'n vinnige en...