Skip to main content

Bewaringsinisiatiewe moet ook op klein diertjies fokus

Klein diertjies speel ʼn meer belangriker rol in ons lewens as wat ons dink en daarom moet ons bewaringsinisiatiewe ook op hulle fokus, skryf prof Michael...

Research Fellow to SIGLA: Dr Math Noortmann

​Math Noortmann joined the Centre for Trust, Peace and Social Relations (CTPSR) of Coventry University (CU) in November 2014 as their professor in Transnational...

Voorgraadse navorsingskripsie presteer by kongres

​ʼn Oudstudent van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het reuse- sukses behaal met die voorgraadse navorsingsverhandeling wat hy as...

Vroue trek steeds aan kortste ent

Op Woensdag (8 Maart) vier ons Internasionale Vrouedag. In meningsartikels in die media fokus dr Nadia Mans-Kemp en prof Suzette Viviers (Ondernemingsbestuur)...

Wenke om water te bespaar

Hoewel Universiteit Stellenbosch talle maatreëls in plek het om water te bespaar as deel van die waterbesparingsinisiatiewe in die Wes-Kaap, kan elkeen van ons...

Suid-Afrika sal kreatief moet wees om 'n aftrede-ongeluk te keer

​Hierdie artikel deur USB-dosent Lee-Ann Steenkamp is oorspronklik in The Conversation van 6 Maart 2017 gepubliseer. The Conversation is 'n onafhanklik bron van...

Gewilde Straatmyl kroon môre nuwe kampioen

Die Eikestad se gewilde STRAATMYLFEES wat vanjaar reeds vir die sewende keer aangebied word, kroon môre ʼn nuwe kampioen. Die verdedigende kampioen en Olimpiese...

Simposium: Gesprekke oor klein, medium en mikro-grootte ondernemings

Klein, medium en mikro-grootte ondernemings (KMMO's) speel 'n belangrike rol in Suid-Afrika, maar sal nie sonder beleid- en/of strukturele verandering die...

Denkleiers debatteer op US Woordfees

Diskoers is dosente en alumni van Universiteit Stellenbosch (US) se kos, en talle van hulle lug weer hul oorwoë menings op vanjaar se US Woordfees. Vroegoggend...

Matie app 'n eerste vir Suid-Afrikaanse studentekoerante

Die Matie, studentekoerant van die Universiteit Stellenbosch, spog met ʼn splinternuwe nuus-app (oftewel toep) wat deur 24.com, Suid-Afrika se voorste digitale...
Subscribe to