Skip to main content

Weer rekordgetal grade vir US se 2016 akademiese jaar

Vandeesweek se Maart 2017 Gradeplegtigheid lewer wéér vanjaar besonderse akademiese rekords vir die Universiteit Stellenbosch (US) op. Tesame met die Desember...

'Smart Water Meter' verskaf innoverende oplossing vir die vermorsing van water

​Die Wes-Kaap gaan tans gebuk onder 'n ernstige droogte, en innoverende oplossings is meer noodsaaklik as ooit tevore. Gedurende die tweede Stellenbosch Forum...

Tuiskoms 2017 'was fantasties'

ʼn Musiek-extravaganza, ʼn terugblik op daardie bekende klasdae met ons "Terug Klas Toe"-lesings, klasreünies, ʼn pretdraf en bergfietservaring vir...

Vrouestudente takel geslagsgeweld op kampus

Honderde studente van die Universiteit Stellenbosch (US) het op Internasionale Vrouedag gister (Woensdag 8 Maart) die strate aangepak as deel van die Start...

Handel in wildlewe versprei siektes en indringerspesies

Die wettige en onwettige handel in wildlewe kan die verspreiding van siektes en indringerspesies tot gevolg hê, skryf dr John Measey van die Sentrum vir...

Bekroonde verhoogkunstenaar op US Woordfees

Wat kan US Woordfeesgangers vandeesweek nog op die toneel- en musiekverhoog verwag? Reza de Wet se klassieke drama, die Hertzog-pryswenner Drif, waar twee...

Indian Ocean Association Academic Group (IORAG): Maritime Safety and Security Focus Group Meeting

​On 31 March 2017 Prof's Henri Fouché and Francois Vreÿ from SIGLA will be participating in a Maritime Safety and Security Focus Group meeting, to be held in...

Research Fellow to SIGLA: Dr Christian Bueger

​Christian Bueger is Reader in International Relations in the Department of Politics and International Relations, Cardiff University. He worked as a Leverhulme...

Associate Professor Professor Mandrup joined SIGLA

​Professor Mandrup was appointed Extraordinary Associate Professor to SIGLA during 2016 and joined us from 1 March 2017 at our Saldanha office, Faculty of...

Research Fellow to SIGLA: Dr Juliette Koning

​Dr Juliette Koning is Reader in Organization Studies at Oxford Brookes Business School (UK). She holds a PhD in social anthropology from the University of...
Subscribe to