Die nuwe Suid-Afrika / Indië wetenskap-en-tegnologie-navorsing-samewerking, wat die Nasionale Navorsingstigting en die Departement van Wetenskap en Tegnologie...
Jamie en Rosemary Cripwell, 'n paartjie van Stellenbosch, het vir etlike jare saam hard gewerk en nou ontvang hulle hul doktorsgrade in dieselfde week by die...
Soms neem die navorsing vir jou Meestersgraad 'n ongewone wending en lê jy honderde kilometer te perd af om genoeg inligting vir jou navorsing in te samel. Dit...
MHB Welwees in samewerking met Maties Gymnasium nooi alle US personeel uit om deel te neem aan die jaarlikse 5km pretstap vir personeel.Datum: 7 April 2017Plek...
Bykans 230 studente van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het hul grade by vandeesweek se gradeplegtigheid van die Universiteit...
Die voortslepende korrupsie hou ʼn ernstige bedreiging vir Suid-Afrika se nasionale sekuriteit in, skryf prof Evangelos Mantzaris van die Sentrum vir Opvoeding...
Twee klasmaats van Bulawayo wat voorgraads saam aan die Midlands State Universiteit in Zimbabwe studeer het, het ook nou saam hul doktorsgrade in die...
Wanneer Sarah Erasmus op 14 Maart 2017 haar doktorsgraad in Voedselwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch verwerf, is dit met die wete dat haar navorsing...
Eerste navorser wat 'n hele doktorsgraad skryf oor hoe om die beste biltong te maak; word op 14 Maart toegeken Maxine Jones se doktorsgraad in Voedselwetenskap...