Skip to main content

Student stoei met buffels, kamp, om graad te kry

​Bykans 230 studente van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het hul grade by vandeesweek se gradeplegtigheid van die Universiteit...

Korrupsie bedreig nasionale sekuriteit

Die voortslepende korrupsie hou ʼn ernstige bedreiging vir Suid-Afrika se nasionale sekuriteit in, skryf prof Evangelos Mantzaris van die Sentrum vir Opvoeding...

Zim-vriendinne kry ook hul doktorsgrade oor wingerdsiektes saam

Twee klasmaats van Bulawayo wat voorgraads saam aan die Midlands State Universiteit in Zimbabwe studeer het, het ook nou saam hul doktorsgrade in die...

‘n Toets wat genesing van TB aanwys word benodig teen weerstandigheid

​ Hierdie artikel het oorspronklik op The Conversation verskyn. Lees die oorspronklike artikel hier.

​PhD-navorsing help om internasionale seël op Karoo se lamsvleis te sit

Wanneer Sarah Erasmus op 14 Maart 2017 haar doktorsgraad in Voedselwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch verwerf, is dit met die wete dat haar navorsing...

'n Doktorsgraad net oor biltong vir Maxine

Eerste navorser wat 'n hele doktorsgraad skryf oor hoe om die beste biltong te maak; word op 14 Maart toegeken Maxine Jones se doktorsgraad in Voedselwetenskap...

Weer rekordgetal grade vir US se 2016 akademiese jaar

Vandeesweek se Maart 2017 Gradeplegtigheid lewer wéér vanjaar besonderse akademiese rekords vir die Universiteit Stellenbosch (US) op. Tesame met die Desember...

'Smart Water Meter' verskaf innoverende oplossing vir die vermorsing van water

​Die Wes-Kaap gaan tans gebuk onder 'n ernstige droogte, en innoverende oplossings is meer noodsaaklik as ooit tevore. Gedurende die tweede Stellenbosch Forum...

Tuiskoms 2017 'was fantasties'

ʼn Musiek-extravaganza, ʼn terugblik op daardie bekende klasdae met ons "Terug Klas Toe"-lesings, klasreünies, ʼn pretdraf en bergfietservaring vir...

Vrouestudente takel geslagsgeweld op kampus

Honderde studente van die Universiteit Stellenbosch (US) het op Internasionale Vrouedag gister (Woensdag 8 Maart) die strate aangepak as deel van die Start...
Subscribe to