Altesame 25 lede van die Maties-swemklub het van 3-8 April aan die Suid-Afrikaanse nasionale swemkampioenskap deelgeneem as deel van die Wes-Kaapse span...
Maties Parasport-atlete het met verskeie nasionale rekords en kwalifiserende tye vir die IPC Atletiekwêreldkampioenskap van die pas afgelope Suid-Afrikaanse...
Die Nasionale Navorsingstigting (NNS) het op Vrydag 7 April 'n verklaring uitgereik oor die vereiste om 'n ORCID iD te gebruik in alle befondsings- en...
'n Splinternuwe videostromingsoplossing is aan die begin van die akademiese jaar 2017 in werking gestel onder leiding van die Sentrum vir Leertegnologieë. Een...
Die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n paar inisiatiewe van stapel gestuur wat kwaliteit onderrig erken, beloon en bevorder. Dit sluit in die US Toekennings...
Dit is 'n aftakelende breinkwaal wat die lewensgehalte van pasiënte, hul gesinne én hul sorggewers wesentlik raak. Parkinson se siekte (PS ) spruit uit die...
Ons wêreld word al hoe meer kompleks en onverdraagsaam teenoor sosiale verskille. Skole en veral onderwysers het 'n belangrike rol om te speel om geleenthede...
Verskeie Maties-fietsryers het onlangs die ABSA Cape Epic-bergfietsskofwedren baasgeraak. Klubvoorsitter Nicky Giliomee, 'n meesterstudent in die Fakulteit...