Skip to main content

GUS Daaglikse Bioskoopprogram

​WEEK 1 (18 tot 22 April): Geld Iseeyou Simon Gush (SA) Creation Kudzanai Chiurai (ZIM) Meal Time O'refiloe Mashope (SA) WEEK 2 (24 to 29 April): Beweging A...

Nuwe MPhil teiken babas se geestesgesondheid

​Met die bekendstelling van die nuwe MPhil-graad in die Geestesgesondheid van Babas word ʼn belangrike opvoedkundige leemte in Afrika uiteindelik aangepak...

BASK spoor studente aan om deel van ’n opwindende BA-week te wees

Dit is weer tyd vir die jaarlikse BA-week wat die BA Studentekomitee (BASK) van die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe van 24 tot 28 April aanbied en...

Prof Billy Boshoff besoek Bath met Newton Fund Toekenning

Prof Billy Boshoff, van die Eenheid vir Konstruksie Materiale (UCM), Universiteit Stellenbosch, het die Universiteit van Bath besoek vir drie maande in die...

Genootskappe gee navorsing ʼn hupstoot

Daar is geen tekort aan talent by die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe nie en die Discovery-stigting het onlangs...

Meningsartikel: Onderwysers is in ideale posisie om te help

Ons wêreld word al hoe meer kompleks en onverdraagsaam teenoor sosiale verskille. Skole en veral onderwysers het 'n belangrike rol om te speel om geleenthede...

US navorsers wil samewerking met Afrika-lande bevorder

Minder bekende gewasse soos sorghum en manna, en die impak van indringeronkruid op bestaansboere in Nigirië, is twee van die onderwerpe wat navorsers van die...

Nederlaag blus nie ondersteuners se passie nie

Hul doel was om uit te staan, maar hulle sou nooit kon voorspel dat hul geesdrif by FNB Maties se Varsitybeker-wedstryde soveel aandag sou trek nie. Dit het...

Internasionale erkenning vir US wiskundige

Prof. JAC (André) Weideman van die Universiteit Stellenbosch (US) is een van 28 merkwaardige wiskundiges van regoor die wêreld wat tot Genoot van SIAM (Society...

Tegniese én sosiale vaardighede sleutel tot sukses

Selfs fisici moet duidelik kan kommunikeer en hul werk aan mede-werkers en die algemene publiek kan verduidelik. Dit was die sentrale boodskap wat aand studente...
Subscribe to