Skip to main content

Skakel in vir die jongste nuus oor jou kampus

​Dit is nou selfs nog makliker om goed op die hoogte te bly van interessante nuus oor Fasiliteitsbestuur. Luister elke Woensdagmiddag om 14:15 na MFM (92.6 FM)...

Herwinning tel

Die Universiteit Stellenbosch is baie trots op die herwinningstatistiek by die verskillende kampusse. Op hierdie stadium word meer as 80% van al die algemene...

Eerste Uitgelese Leier-lesing ondersoek gesondheid oor die eeue heen

​Gaan globale gesondheid oor die universele reg op gesondheid, of gaan dit oor die handhawing van internasionale veiligheid en om die verspreiding van siektes...

Vier Maties-atlete as SA studentekampioene gekroon

Vier Maties is die afgelope naweek as SA studentekampioene gekroon by die SA Studentekampioenskap (USSA-byeenkoms) wat by die Groenpunt-atletiekstadion...

Die vermindering van die omgewingsimpak van beton strukture deur gebruik te maak van materiaal gevormde vesel versterkte beton

Prof Billy Boshoff, van die Eenheid vir Konstruksie Materiale (UCM), Universiteit Stellenbosch, het die Universiteit van Bath besoek vir drie maande in die...

Woordelose prentboeke help ouers en kinders lees

In Suid-Afrika onderskat ons dikwels die potensiaal van woordelose prenteboeke om veral by ouers en hul voorskoolse kinders in arm gemeenskappe 'n kultuur van...

Wat gebeur as jy is onbillik afgedank word?

Die artikel in Afrikaans volg binnekort …………………………………………………………………………………… So you've been fired and you think the grounds on which you've been dismissed are...

Noodnommers - Tygerbergkampus

​Lys van die Tygerbergkampus noodnommers

VAP praatjie: Die Dekolonisering van Kunsinstellings

​"Die Dekolonisering van Kunsinstellings" deur Nkule Mabaso Nkule Mabaso (gebore 1988) werk tans as kurator van die Michaelis Galerye by die Michaelis School of...
Subscribe to