Skip to main content

Rektor skors studente betrokke by plakkaat-voorval

Opdatering: 11 Mei 2017 Prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), het besluit om drie studente wat verbind word met...

Matie word Rwanda se eerste ginekologiese onkoloog

​Om in ʼn mediese veld te spesialiseer is harde werk. Maar om in ʼn taal te studeer wat jy skaars ken, ver van alles wat bekend is, is ʼn reuse uitdaging. Tog het...

MFM 92.6 raap gesogte toekennings op

​MFM-radiostasie is as Kampus-radiostasie van die jaar en "Best Campus Breakfast Show" gekroon by die Liberty radio-toekenningsgeleentheid wat onlangs in...

Groot klem op samewerking by eerste werkswinkel oor maritieme sekuriteit

​(Afrikaans volg binnekort) The Security Institute for Governance and Leadership in Africa (SIGLA) at Stellenbosch University (SU in partnership with the U.S...

Woordelose prentboeke help ouers en kinders lees

In Suid-Afrika onderskat ons dikwels die potensiaal van woordelose prenteboeke om veral by ouers en hul voorskoolse kinders in arm gemeenskappe 'n kultuur van...

Chinese oudstudent loof US en Suid-Afrika

Zhang Qiaowen sê sy het op Suid-Afrika verlief geraak toe sy drie jaar lank by die Universiteit Stellenbosch studeer het vir ʼn doktorsgraad in finansiёle...

Maties se Van Rhyn gekies om Junior Springbokke te lei

​Die Steinhoff Maties-rugbyspeler Ernst van Rhyn is aangewys as kaptein van die Suid-Afrikaanse o.20-span wat in Junie aan die o.20-Wêreldbekerkampioenskap in...

Nog twee nGAP poste vir die US

Die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding (DHOO) het onlangs die implementering van Fase 3 van die nGAP-program aangekondig en twee posisies (uit 53...

US-navorsers lê PhD’s op wêreldverhoog voor

​Kliniese vaardighede en fisiologiese kennis is nie die enigste eienskappe wat goeie dokters maak nie. Twee nadoktorale personeellede van die Sentrum vir...

Streekskollokwium oor Oorgang vir Nuwe Akademici

Streekskollokwium oor Oorgang vir Nuwe Akademici Die heel eerste Streekskollokwium oor Oorgang vir Nuwe Akademici is op Donderdag 4 Mei 2017 by die Universiteit...
Subscribe to