Skip to main content

Die gesondheid van grond in organiese vrugteboorde in die Wes-Kaap van nader bekyk

Boerdery in die Wes-Kaap vervul nognie die groot aanvraag vir organies geproduseerde produkte nie, al is Suid-Afrika een van die grootste uitvoerders van...

Monitering van Kommersiële Olyfboorde in die Wes-Kaap

​Kommersieel gegroeide olywe in die Wes-Kaap het een hoof insek pes bekend as die olyfvlieg ( Bactrocera oleae), wat inheems is aan Sub-Sahara Afrika. Die...

‘n Nuwe Whatsapp Insek ID Diens word deur die GPD Inisiatief

Geïntegreerde plaagbestuur (GPB) strategieë is omgewingsvolhoubare en ekonomies lewensvatbare alternatiewe vir chemiese plaagdoders wat gebruik word om...

Studente veroordeel Nazi-propaganda op kampus

Verskeie studente aan die Universiteit Stellenbosch (US) het Donderdag (11 Mei 2017) die verspreiding van "Nazi"-propaganda, rassepolarisering en...

Nuwe studie gemik op die bou van universiteite wat omgee

Op grond van stygende koerse van sielkundige angs onder studente by universiteite oor die wêreld heen het die Universiteit Stellenbosch (US) en die Universiteit...

HO-kommunikasie: USAf oor protesaksie; dr Blade Nzimande begrotingstoespraak

In 'n persverklaring het Universiteite Suid-Afrika (USAf) hul bekommernis uitgespreek oor die impak van onlangse protesaksie op die halfjaar eksamens. Lees die...

Nuwe wyn vier US se verbintenis met Pinotage

'n Besonderse wyn wat die Universiteit Stellenbosch (US) se noue verbintenis met die ontwikkeling van die Pinotage kultivar vier, is bekend gestel. Die 2014...

Kans op lewe vir babas met immuniteitsgebrek

​ Immuundisfunksiesindroom-dag word op 12 Mei gevier. Vind hier uit oor 'n rare vorm van dié toestand: Daar word elke jaar 'n klompie babas in Suid-Afrika...

Fakulteit Teologie Winterskool

Die Winterskool wat jaarliks deur die Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch, aangebied word, vind vanjaar van Dinsdag 13 Junie tot Donderdag 15 Junie...

Jaarlikse Jeugdaglesing

Die dissiplinegroep Praktiese Teologie en Missiologie, Fakulteit Teologie bied op Vrydag 12 Mei 2017 die jaarlikse Jeugdaglesing aan oor die tema: Die Jeug en...
Subscribe to