Skip to main content

Projek Zero-beurs 'beste verjaarsdaggeskenk ooit'

Die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US) het vanjaar sy tweede kohort Projek Zero-beurshouers verwelkom. Toe...

US neem leidende rol in navorsing op die vasteland

Die Universiteit Stellenbosch (US) speel 'n leidende rol om Afrika se navorsingsbehoeftes aan te spreek. Die US is een van sestien universiteite in Afrika wat...

Meertalige selfoonvakwoordeboek help studente konsepte baasraak

Nuweling-opvoedkundestudente sukkel soms om konsepte wat in hul kursusse gebruik word baas te raak. En omdat hulle nie konsepte verstaan nie, kan hulle nie met...

Mariendahl se Terra Vino-stoet: die enigste Dohne Merino-stoet by 'n SA universiteit

Dis onder meer danksy die goedertrou en ondersteuning van die Dohne Merino-stoetboergemeenskap dat die Universiteit Stellenbosch (US) se eie Terra Vino-stoet...

Rektor wens Varsitybekerspan geluk; spelers neem afskeid

​"Julle het ons baie trots gemaak. Dankie dat julle uitstekende ambassadeurs vir die Universiteit Stellenbosch en Maties Sport is." Só het prof Wim de Villiers...

Nog 'n suksesvolle seisoen vir Steinhoff Maties-krieketspan

'n Sesde agtereenvolgende Bolandliga-titel en die vertoning by die Varsity Sports-kriekettoernooi is van die hoogtepunte van nog 'n suksesvolle seisoen vir die...

Tygerberg-biblioteek kry nuwe hoof – én nuwe baadjie

​Van musiek na agriwetenskap en uiteindelik geneeskunde is die loopbaanpad wat Yusuf Ras oor bykans 25 jaar geloop het. As bibliotekaris aan die Universiteit...

Die Matie raap ATKV-Mediaveertjie vir beste studentekoerant op

​ Die Matie het met die ATKV-Mediaveertjie vir beste studentekoerant weggestap by 'n geleentheid wat op 12 Mei in die Lyric-teater by Gold Reef City...

Monitering van Kommersiële Olyfboorde in die Wes-Kaap

Kommersieel gegroeide olywe in die Wes-Kaap het een hoof insek pes bekend as die olyfvlieg ( Bactrocera oleae), wat inheems is aan Sub-Sahara Afrika. Die...

Die gesondheid van grond in organiese vrugteboorde in die Wes-Kaap van nader bekyk

Boerdery in die Wes-Kaap vervul nognie die groot aanvraag vir organies geproduseerde produkte nie, al is Suid-Afrika een van die grootste uitvoerders van...
Subscribe to