Opvoedkundige assessering by skole en universiteite behoort gesien te word as 'n manier waardeur onderrig en leer kan plaasvind en nie net as ʼn meganisme om...
"Met die navorsing vir ons boek het ons in wese ondersoek wat die Grondwet vir verskillende belanghebbendes in Suid-Afrika beteken. Sodoende het ons op drie...
Die Minister van Minerale Hulpbronne, Mosebenzi Zwane, het onlangs die groen lig gegee vir die ontginning van skaliegas in die Karoo-streek, en gesê dit sal die...
Die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US) het vanjaar sy tweede kohort Projek Zero-beurshouers verwelkom. Toe...
Twee navorsers van die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US) het oor die afgelope jaar 'n "wêreldkaart van navorsing...
Nuweling-opvoedkundestudente sukkel soms om konsepte wat in hul kursusse gebruik word baas te raak. En omdat hulle nie konsepte verstaan nie, kan hulle nie met...
Dr Riëtte du Toit se voortgesette belangstelling in kardiologiese manifestasies in rumatologie is onlangs erken toe sy as wenner van die Suid-Afrikaanse...
Die Minister van Minerale Hulpbronne, Mosebenzi Zwane, het onlangs die groen lig gegee vir die ontginning van skaliegas in die Karoo-streek, en gesê dit sal die...
Die Sentrum vir Studentewerwing en Loopbaanadvies (SSW) in samewerking die Fakulteit Ingenieurswese by die Universiteit Stellenbosch (US), het op Dinsdag 25...
Dr Riëtte du Toit se voortgesette belangstelling in kardiologiese manifestasies in rumatologie is onlangs erken toe sy as wenner van die Suid-Afrikaanse...