"Julle het ons baie trots gemaak. Dankie dat julle uitstekende ambassadeurs vir die Universiteit Stellenbosch en Maties Sport is." Só het prof Wim de Villiers...
'n Sesde agtereenvolgende Bolandliga-titel en die vertoning by die Varsity Sports-kriekettoernooi is van die hoogtepunte van nog 'n suksesvolle seisoen vir die...
Van musiek na agriwetenskap en uiteindelik geneeskunde is die loopbaanpad wat Yusuf Ras oor bykans 25 jaar geloop het. As bibliotekaris aan die Universiteit...
Die Matie het met die ATKV-Mediaveertjie vir beste studentekoerant weggestap by 'n geleentheid wat op 12 Mei in die Lyric-teater by Gold Reef City...
Kommersieel gegroeide olywe in die Wes-Kaap het een hoof insek pes bekend as die olyfvlieg ( Bactrocera oleae), wat inheems is aan Sub-Sahara Afrika. Die...
Boerdery in die Wes-Kaap vervul nognie die groot aanvraag vir organies geproduseerde produkte nie, al is Suid-Afrika een van die grootste uitvoerders van...

Geïntegreerde plaagbestuur (GPB) strategieë is omgewingsvolhoubare en ekonomies lewensvatbare alternatiewe vir chemiese plaagdoders wat gebruik word om...