Die aanstelling van Desmond Crowie as die afrigter van die Maties-sokkerklub is die begin van 'n nuwe hoofstuk vir die Universiteit Stellenbosch (US) se span...
Op Vrydag (2 Junie) het die Rektor en Visekanselier, Prof Wim de Villiers, 'n boodskap aan studente en personeel van die Universiteit Stellenbosch (US) gestuur...
Die Parlement het Woensdag (31 Mei 2017) sy meegevoel betuig by die dood van ʼn Matiestudent, me Hannah Cornelius, wat die afgelope naweek vermoor is. Mnr...
Veranderinge in 'n organisasie kan dikwels hul emosionele tol onder werknemers eis en dit is belangrik dat bestuurders hiervan kennis neem. Dít was een van die...
Nuwe studie oor Suid-Afrika se groeiende Skudu-regering Die groep was byeengeroep deur Prof Mark Swilling (Skool vir Publieke Leierskap, Universiteit van...
Ter viering van Afrika-dag wat gister (25 Mei) plaasgevind het, dink Nico Elema, bestuurder van die Sentrum vir Samewerking in Afrika (SSA) na oor die...
Die LaunchLab het oor die afgelope vier maande, in samewerking met die Universiteit Stellenbosch (US), die Stellenbosch Innovasie Distrik en Sustnet...
Die 21ste simposium van die Nematologiese Vereniging van Suidelike Afrika is onlangs gehou in Ballito, KwaZulu-Natal, met die tema "Aanpassing tot 'n...
ʼn Memorandum van Ooreenkoms (MvO) tussen die Stad Kaapstad en die Universiteit Stellenbosch baan nou die weg vir die gemengde ontwikkeling van die Universiteit...
Sowat 50% van alle swangerskappe in Suid-Afrika is onbepland. Volgens die Guttmacher-instituut, 'n Amerikaanse navorsing- en beleidsorganisasie wat op die...