Skip to main content

Bejaardes ly aan wanvoeding

ʼn Mens se oudag is veronderstel om 'n kommervrye tyd te wees wanneer jy kan terugsit en jou skemerjare geniet. Ongelukkig is dit nie die geval vir baie bejaarde...

#WomenofSU – Fokus op Ilhaam Groenewald

​Ilhaam Groenewald is bestem om 'n baanbreker te wees. Nie net is sy die eerste vrou om Hoofdirekteur van Maties Sport te wees nie, sy is ook die eerste vrou om...

Begaafde Maties slaan internasionale beurse los

'n Blink toekoms wag op twee akademies begaafde Maties wat onlangs R800 000 elk toegeken is om nagraadse studie aan 'n internasionaal erkende universiteit van...

Internasionale konferensie trek die wêreld se voorste gender-vakkundiges

'n Aantal hoëprofielakademici van oor die hele wêreld wat in genderpolitiek spesialiseer, is hierdie week by die Universiteit Stellenbosch (US) om deel te neem...

SA vroue se uitdagings word nie aangespreek

​Woensdag (9 Augustus) vier ons Nasionale Vrouedag. In meningsartikels in die media, skryf personeel aan die Universiteit Stellenbosch dat van die belangrike...

#VrouevanUS: Vroue blink uit

​Dinamies, doelgerig en vroulik. By die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die Universiteit Stellenbosch (US) het die geslagsprofiel oor...

#WomenofSU – Fokus op Prof Nuraan Davids

Prof Nuraan Davids, Voorsitter van die Departement Opvoedingsbeleidstudie, is een van die voorste navorsers aan die Universiteit Stelllenbosch (US). Sy is ʼn...

Inspirerende dosente vereer deur studente

​Sy lesings is “pittig", “energiek" en “dinamies", het een van die top-eerstejaarstudente van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die...

Loopbaanuitstallings 2 tot 4 Augustus 2017

Die Eenheid vir Graduandi-loopbaandienste (SSVO) het onlangs die jaarlikse Loopbaanuitstallings op 2 en 3 Augustus in markiestente op die Rooiplein, en op 4...

Studie oor slange se giftande bring nuwe insig

In 'n studie wat onlangs in The Royal Society Biology Letters gepubliseer is, bevind wetenskaplikes dat dit nie lyk asof daar 'n verband is tussen die struktuur...
Subscribe to