Skip to main content

Oseane kernbelangrik vir ons voortbestaan

Donderdag (8 Junie 2017) is Wêreld Oseanedag. In ʼn meningsartikel wat Dinsdag (6 Junie 2017) op The Conversation-webtuiste verskyn het, skryf prof Sophie von...

Boekskenking gee Iimbovane-mierprojek ’n hupstoot

Die Iimbovane Uitreikprojek het 'n groot boekeskenking ontvang wat nou gebruik sal word in die onderrig van hoërskoolleerders in biodiversiteitswetenskap. Die...

Vlak 4-waterbeperkings in Stellenbosch ingestel

​Vanaf 1 Junie is Stellenbosch Munisipaliteit, net soos Stad Kaapstad, ook onderhewig aan vlak 4-waterbeperkings. Dít het 'n groot impak op hoe elkeen van ons...

Nuwe datums vir uitgestelde eksamengeleenthede

Opdatering 9 Junie Eksamenroosters en lokaalinligting is soos normaalweg beskikbaar op die Studenteportaal onder die hofie 'Studies'. Opdatering 8 Junie...

Emma het groot drome – binne en buite die swembad

Maties Swem se Emma Chelius was net agt maande oud toe sy haar eerste waterveiligheidsklas bygewoon het. Nou, net meer as 20 jaar later, is hierdie BCom-student...

Leerling-ginekoloë verbreed horisonne via uitruilprogram

​ʼn Mens kry nie aldag die geleentheid om jou professionele wêreld vir iemand anders sʼn te verruil nie. Tóg het ʼn dokter wat in Amsterdam in ginekologie...

Snoek is 'n baie goeie bron van proteïen

KSUT, US navorsers snoer kragte saam om snoek se voedingswaarde te ondersoek Vir visliefhebbers is die winter in die Kaap sinoniem met vars snoek. Dit is dus...

Die US in die Parlement

Die Universiteit Stellenbosch (US) het Woensdag (31 Mei 2017) weer met die parlementêre portefeuljekomitee oor hoër onderwys en opleiding vergader. Dít volg ná...

Samewerking met wetenskaplikes uit Afrika

Dr Ethel Phiri en dr Natasha Mothapo het in April die Universiteit van Lagos (UniLag), in Nigerië, besoek om nuwe samewerkingsbande met Afrika-universiteite te...

Studente vier Kultuurdag

Internasionale studente wat die Universiteit Stellenbosch Taalsentrum se intensiewe Engels- program, die Intensive English Programme (IEP), volg, het Kultuurdag...
Subscribe to