In 'n verklaring wat vandag (15 Junie) uitgereik is, het Universiteite Suid-Afrika (USAf) gesê dat die bevindinge van Statistieke Suid-Afrika (SSA) se eerste...
Die UCM het onlangs ʼn ICAR Reometer van Germann Instruments aangekoop ter waarde van R 340 000. Reologie gee ʼn meer wetenskaplike maatstaf van beton se...
Voornemende Maties het net tot 30 Junie 2017 om aansoek te doen om aan die Universiteit Stellenbosch (US) te studeer. 30 Junie is ook die sperdatum om aansoek...
Die veertiende Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees (SIKMF) vind vanaf 30 Junie tot 9 Julie by die Stellenbosch Konservatorium plaas. Die Konservatorium...
Die nuwe MPhil-graad in Minimale Toegang- Ginekologiese Chirurgie (MTGS), wat in April 2016 bekend gestel is, is in volle gang – en die eerste genoot maak...
Die Universiteit Stellenbosch (US) het weer sy posisie op die QS-wêrelduniversiteitsranglys 2017/18 verbeter. Die US beklee nou die tweede plek in Suid-Afrika...
Die volgende artikel deur die prof Wim de Villiers, US-rektor, is onlangs deur University World News gepubliseer. Dit is gebaseer op sy inset vir 'n...
ʼn Navorser aan die Universiteit Stellenbosch (US) het ʼn stel bewysgebaseerde riglyne ontwikkel wat die behandeling van chroniese muskuloskeletale pyn (CMSP) in...