Skip to main content

Die US wen groot by jaarlikse bemarkings- en kommunikasietoekennings

​Kommunikasie- en bemarkingspesialiste van die Universiteit Stellenbosch het weer eens geskitter by die jaarlikse prysuitdeling van MACE (Marketing, Advancement...

Innovus vier 'n nuwe era van uitvinders by die Uitvinders-toekennings 2024

Die Innovus Tegnologie-oordragkantoor (TTO) het onlangs navorsers en uitvinders by Stellenbosch Universiteit (SU), vir hul akademiese uitnemendheid gevier deur...

Raad neem kennis van Kriegler-paneel Se verslag, handhaaf Wilgenhof-besluit

VERKLARING DEUR DIE RAAD VAN DIE UNIVERSITEIT STELLENBOSCH​ Die Raad van die Universiteit Stellenbosch het vandag die Kriegler-paneel se verslag oorweeg. Die...

Wêreld Vigsdag 2024: Verskuiwing na 'n meer inklusiewe paradigma

​World Aids Day remains crucial in the global fight against HIV/Aids, commemorating lives lost and rededicating efforts to prevention, treatment and awareness...

Ses benoemings vir MFM 92.6 in nasionale radiokompetisie

MFM 92.6, die Stellenbosse gemeenskapsradiostasie het nie minder nie as ses benoemings ontvang in die jaarlikse Telkom-radiopryse.

ANIME-konferensie ondersoek meertaligheid, inklusiwiteit en akademiese uitnemendheid

Akademici en administrateurs van universiteite oor die wêreld heen het vroeër vandeesmaand by die Universiteit Stellenbosch (US) byeengekom vir die jaarlikse...

erugskou op 2024: Vooruitgang in Internasionalisering deur Samewerking, Innovasie en Impak

​Soos ons die einde van 2024 nader, is dit ’n geskikte tyd om terug te kyk op ’n jaar vol betekenisvolle mylpale en samewerkings wat ’n impak gehad het binne...

Prof Thuli Madonsela sluit by top internasionale sportliggaam aan

​Die Internasionale Raad vir Sportarbitrasie (ICAS), die beheerliggaam van die Hof vir Sportarbitrasie (CAS), het prof Thuli Madonsela, Direkteur van die...

Kampioene op én van die veld af

Twee studente van die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het vanjaar merkwaardige sukses behaal. Hulle het...

Die Bou van Navorsingskapasiteit Oor Afrika

​Die Afrika-Doktorale Akademie (ADA) is opgewonde om die terugkeer van sy jaarlikse vlagskipgeleentheid aan te kondig, die ADA Hibried-Somerskool, wat sal...
Subscribe to