Skip to main content

Mandeladag 2017: Toiletware en kos vir behoeftige studente

​Ons doel is om nie-bederfbare voedsel items en toiletware in te samel vir studente wat dringende behoeftes het. Beste Personeel en Mede-Maties As deel van die...

Nelson Mandela Week om die draai

​Ja, dit is weer daardie tyd van die jaar waar die geleentheid vir sosiale verantwoordelikheid gegee word aan personeel en studente wat graag by vrywillige werk...

Bruin gemeenskap dans al lank Langarm

​Die gewilde Suid-Afrikaanse dansvorm Langarm roep dikwels beelde op van paartjies wat op die maat van Afrikaanse popmusiek sokkie-dans. Dit is waarskynlik hoe...

Tygerberg se nuwe beroerte-eenheid flink op dreef

Danksy ʼn unieke benadering en ʼn toegewyde span gesondheidsorgwerkers, vorder die nuwe beroerte-eenheid by die Tygerberg Hospitaal met rasse skrede wat betref...

Kerwin se visier op 2017 Wêreld Para-atletiekkampioenskap gestel

​Om die groen en goud vir die eerste keer te dra by die IWAS Wêreldspele (Internasionale byeenkoms vir Rolstoel- en Amputasie-atlete) in 2011. Om vir die SA...

UCM 2017 Vakansie Opleiding

'n Integrale deel van die B.Ing. Siviele graad aan Universiteit Stellenbosch, is die vakansie opleiding wat die voorgraadse studente moet onderneem deur die...

Verraad van die belofte: hoe Suid-Afrika gesteel word

​Nuwe studie oor Suid-Afrika se groeiende Skudu-regering Die groep was byeengeroep deur Prof Mark Swilling (Skool vir Publieke Leierskap, Universiteit van...

Tygerberg se nuwe beroerte-eenheid flink op dreef

​Danksy ʼn unieke benadering en ʼn toegewyde span gesondheidsorgwerkers, vorder die nuwe beroerte-eenheid by die Tygerberg Hospitaal met rasse skrede wat betref...

Voornemende onderwysers kan baat by filosofie

Voornemende onderwysers wat graag opvoedkundige- en samelewingsuitdagings in hul spesifieke kontekste wil aanspreek moet ʼn goeie begrip van belangrike...

Oseane kernbelangrik vir ons voortbestaan

In ʼn meningsartikel wat Dinsdag (6 Junie 2017) op The Conversation-webtuiste verskyn het, skryf prof Sophie von der Heyden van die Departement Plant- en...
Subscribe to