Skip to main content

Korrupsie, wanbestuur verhoed beter lewe vir almal – Regter Navsa

Korrupsie en wanbestuur dreig om ons grondwetlike visie van 'n beter lewe vir almal te laat ontspoor. Só het Appèlregter Mahomed Navsa op Dinsdag (5 September...

US verbeter sy posisie op Times Higher Education ranglys

Die Universiteit Stellenbosch (US) het sy posisie op die Times Higher Education (THE) World University Rankings verbeter. In die 2018-weergawe, wat vandag (5...

Ontbrekende data skrik dosent nie af nie

Johané Nienkemper-Swanepoel, 'n PhD-student in Wiskundige Statistiek en biometrie-dosent aan die Universiteit Stellenbosch, het onlangs die International...

Departemente in Fakulteit Lettere en ander span saam vir Vrouedag-konsert

Die Musiekdepartement, in samewerking met die Universiteit Stellenbosch (US) se Kantoor vir Transformasie, die Departement Visuele Kunste en die Vroueforum, het...

Ontvanger van Schumann-medalje op pad na Oxford

Die ontvanger van die 2017 CGW Schumann-medalje vir die beste nagraadse student in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe vertrek later in September na...

US en studente saam op reis – Prof Wim de Villiers

Studente is medereisigers op die Universiteit Stellenbosch (US) se weg na inklusiwiteit en die bou van ʼn gemeenskap vir almal. Dit was die boodskap van die US...

Gaslesing: Prof Calie Pistorius

Op 11 September sal Prof Calie Pistorius 'n lesing lewer oor Tegnologiese innovasie: Die bestuur van die strategiese besigheidsimpak, geleenthede en risiko's...

Rektor wens navorsers geluk

“Baie geluk aan julle almal. Ek is baie trots op julle en dit is vir my ʼn plesier om saam met julle te werk. Dit maak my veral trots dat ons navorsers so...

Ons behoort op alle gestremdhede te fokus

As deel van ons Loslitdag-vieringe saam met persone met gestremdhede op 1 September, moet ons seker maak ons skenk gelyke aandag aan die verskillende...

Maties se Frankie du Toit op pad na Australië vir bergfiets-wêreldkampioenskap

​​Maties Fietsry se Frankie du Toit, wat onlangs as die SA o.23-veldrenkampioen gekroon is, vertrek op haar 20 ste verjaardag – 2 September – na Australië om...
Subscribe to