Skip to main content

Prof Eugene Cloete met nasionale toekenning vereer

Prof Eugene Cloete, Viserektor vir Navorsing, Innovasie en Nagraadse Studies aan die Universiteit Stellenbosch (US), is Donderdag (29 Junie 2017) met ʼn...

Oop, gratis toegang tot bewese gesondheidsinligting

​Die Wêreldgesondheidsorganisasie maak staat op die Cochrane-biblioteek wanneer riglyne saamgestel word. Dit is 'n versameling databasisse wat sistemiese...

SUNSEP bied ekstra klasse tydens die Junie-skoolvakansie

​​“SUNSEP, die Sentrum vir Pedagogie in die Fakulteit Opvoedkunde by die Universiteit Stellenbosch (US), finaliseer hul voorbereiding om tydens die komende...

US onderteken Veracruz-verklaring; verbind tot burgerlike samewerking en menswaardigheid

​“Die Veracruz-verklari​ng gee erkenning daaraan dat opvoedkundige instansies, in die besonder hoëronderwys instansies, daartoe geroepe moet wees om spesifieke...

Van Stellenbosch tot Bamberg – leierskap van die Global Global Network for Public Theology word oorhandig

​​​Prof Wabel sal dien as voorsitter vir die volgende Global Network for Public Theology Konsultasie in 2019 in Bamberg. Dr Dion Forster, wat by Prof Nico...

Verdraagsaamheid uiters belangrik in ʼn demokrasie

Behoort ons altyd verdraagsaam te wees teenoor sienings en optrede van ander mense? Beteken verdraagsaamheid dat ons dinge waarmee ons heeltemal verskil moet...

ABSA belê R5 miljoen in 'n beursprogram vir Maties in 2017

​'n Belegging van R5 miljoen van Absa Bank as deel van 'n beursprogram aan die Universiteit Stellenbosch (US) sal in 2017 geleenthede vir talle talentvolle en...

US-span vertrek na Antartika

Die opgewondenheid was tasbaar toe 'n navorsingsspan van Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Natuurwetenskappe en Fakulteit AgriWetenskappe vandeesweek aan...

Drie nuwe dekane by US aangestel

Drie nuwe dekane is pas deur die Universiteit Stellenbosch (US) aangestel. Prof Daniël Brink word die Dekaan van die Fakulteit AgriWetenskappe, Prof Anthony...

US ontvang reuse individuele skenking

Die Universiteit Stellenbosch (US) het een van sy grootste individuele skenkings nog ontvang – ʼn bedrag van R194.6 miljoen. Dié skenking is in die vorm van ʼn...
Subscribe to