Skip to main content

Matie-rasieleiers fokus nou op 2018 ná warrelwindbegin

Ná 'n warrelwindbegin en net vier maande ná die groep gevestig is, het Maties se rasieleiers (cheerleaders) die afgelope naweek tweede geëindig in die kategorie...

Persoonlike mobiele platform help MIV-verspreiding keer

​Mobiele platforms word al hoe meer as 'n mediese en openbaregesondheidsorg-instrument gebruik, maar net 'n paar evaluerings van die doeltreffendheid daarvan...

Katolieke Persvereniging vereer Prof Juliana Claassens

Prof Juliana Claassens, Hoof van die Departement Oud- en Nuwe Testament aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Teologie Fakulteit, beoog om 'n stem te gee...

Geneeskundiges vir more en die dag daarna

​Suid-Afrika se gesondheidsorgstelsel bevind hom midde-in veelvuldige veranderinge. Toegang tot mediese sorg moet uitgebrei word in 'n stelsel wat histories...

Nuwe poging om poeierkwaslelie van uitsterwing te red

'n Reusepoging word tans aangewend om die laaste 60 oorblywende individuele poeierkwaslelies ( Haemanthus pumilio) in die Duthie Natuurreservaat in Stellenbosch...

Sosiaal-geïntegreerde ingenieursnavorsing kry ’n hupstoot met positiewe gevolge vir brandbestuur in informele nedersettings

Die Universiteit Stellenbosch se eenheid vir navorsing in brandingenieurswese onder leiding van dr Richard Walls het 'n toekenning van R4,3 miljoen van die...

PANGeA stel genootskapsprogram vir nuweling-akademici bekend

Die Vennootskap vir Afrika se Volgende Generasie Akademici (PANGeA) het onlangs sy genootskapsprogram vir nuwelingakademici bekend gestel, wat oor 'n tydperk...

CAF training initiative advances research

The annual training initiative of the Central Analytical Facilities (CAF) at Stellenbosch University took place from 19-23 June. Thirteen workshops were...

Pediaters deel kennis met kollegas in Oos-Kaap

​Ná net ses maande as kliniese assistent in pediatrie by die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) was dr...

'US-instituut bemagtig jongmense' – Breyten

Vriende en kollegas van wyle dr Frederik Van Zyl Slabbert het besoek afgelê by die Instituut vir Studenteleierskapsontwikkeling aan die Universiteit...
Subscribe to