Skip to main content

TygerMaties gee gulhartig op Mandela-dag

​In die welwillende gees van Mandela-dag het studente en personeel aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW), Universiteit Stellenbosch...

Doen jou deel om water te bespaar!

​Vanaf 17 Julie is Stellenbosch Munisipaliteit, net soos Stad Kaapstad, onderhewig aan vlak 4B-waterbeperkings. Hiervolgens word elke persoon beperk tot die...

Nuwe poging om poeierkwaslelie van uitsterwing te red

​'n Reusepoging word tans aangewend om die laaste 60 oorblywende individuele poeierkwaslelies ( Haemanthus pumilio) in die Duthie Natuurreservaat in...

Personeel en studente van die Universiteit Stellenbosch vier Mandela Dag

​Universiteit Stellenbosch (US) personeel en studente het vandag (Dinsdag, 18 Julie) 67 minute van hul tyd aangebied ter viering van voormalige president Nelson...

Afrika-akademici verduidelik wat dr Tedros benodig om gesondheidskwessies aan te pak

​Afrika het die grootste las van MIV/Vigs en malaria, asook 'n toenemende koers van nie-oordraagbare siektes. Hoe sal die direkteur-generaal van die...

Akademie vir Wetenskap en Kuns vereer US akademici

Akademici verbonde aan die Universiteit Stellenbosch (US) is onlangs tydens ʼn glansryke geleentheid op Stellenbosch deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir...

Lesse wat Mandela ons geleer het

Dinsdag (18 Julie) vier ons Mandeladag. In meningsartikels in die media, fokus die volgende personeel en studente aan die Universiteit Stellenbosch op sommige...

Nagraadse Polimeerwetenskap-student skitter internasionaal

Me Nonkululeko Radebe, 'n MSc-student in polimeerwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch (US), het die gesaghebbende Borealis Plakkaattoekenning gekry by 'n...

Ingenieurswese-studente raap tweede plek by internasionale kompetisie op

​'n Span van Suid-Afrikaanse rekenaarwetenskap- en ingenieurswese-studente het tweede plek behaal by die 2017 Internasionale Studente Kluster-kompetisie , wat...

Baba-Protea Stephanie Brandt gereed vir Wêreldjeugtoernooi

'n Matie, 'n Southern Sting en nou 'n baba-Protea. Dit is die paadjie wat die netbalspeler Stephanie Brandt (21) gevolg het om dié naweek saam met haar Proteas...
Subscribe to