Die Voedselsekuriteit Inisiatief van die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit AgriWetenskappe het sy eerste nadoktorale navorser verwelkom. Dr Sandra Boatamaa...
MTH met 'n fokus of gender en gesondheid Die Fakulteit Teologie aan die Universiteit Stellenbosch, in samewerking met die Kerk van Swede, bied 'n besonderse...
Etiese leierskap kan organisasies help om meer effektief te funksioneer en onetiese gedrag in die werksplek aan bande te lê. Só het prof Amos Engelbrecht van...
Loopbaanontwikkeling is op twee pilare gebaseer – die eerste verteenwoordig selfkennis, en die tweede kennis van die wêreld van werk. Die jaarlikse Graduandi...
Hepatitis E geniet baie min publisiteit vergeleke met sy meer bekende familielede, hepatitits A, B en C, maar volgens viroloë van die Universiteit Stellenbosch...
Die FGGW-dekaan, Prof Jimmy Volmink, het onlangs goeie nuus oor ondersteuning aan die Tygerberg-kampusgemeenskap gedeel: • Sedert die begin van die jaar kon...
US-personeel en –studente word daaraan herinner dat hulle hul personeel- of studentekaarte moet gebruik vir gratis toegang tot die Botaniese Tuin. Vriende wat...
Alle US personeel en studente moet hul personeel-/studentekaarte gebruik vir gratis toegang tot die botaniese tuin. Vriende wat jul vergesel mag ook gratis...
Vir Tembaletu Nyandeni van Khayelitsha was ʼn reis na Washington DC vir die jaarvergadering van die HIV Prevention Trials Network (HPTN) ʼn droom wat waar geword...
Munisipale afvalwater kan dalk 'n belangrike bondgenoot wees in die stryd teen antibioties- weerstandige bakterieë en swamme wat verskeie siektes veroorsaak...