'n Blink toekoms wag op twee akademies begaafde Maties wat onlangs R800 000 elk toegeken is om nagraadse studie aan 'n internasionaal erkende universiteit van...
'n Aantal hoëprofielakademici van oor die hele wêreld wat in genderpolitiek spesialiseer, is hierdie week by die Universiteit Stellenbosch (US) om deel te neem...
Woensdag (9 Augustus) vier ons Nasionale Vrouedag. In meningsartikels in die media, skryf personeel aan die Universiteit Stellenbosch dat van die belangrike...
Dinamies, doelgerig en vroulik. By die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die Universiteit Stellenbosch (US) het die geslagsprofiel oor...
Prof Nuraan Davids, Voorsitter van die Departement Opvoedingsbeleidstudie, is een van die voorste navorsers aan die Universiteit Stelllenbosch (US). Sy is ʼn...
Sy lesings is “pittig", “energiek" en “dinamies", het een van die top-eerstejaarstudente van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die...
Die Eenheid vir Graduandi-loopbaandienste (SSVO) het onlangs die jaarlikse Loopbaanuitstallings op 2 en 3 Augustus in markiestente op die Rooiplein, en op 4...
In 'n studie wat onlangs in The Royal Society Biology Letters gepubliseer is, bevind wetenskaplikes dat dit nie lyk asof daar 'n verband is tussen die struktuur...
Te midde van gissing, spekulasie en 'n see van aannames omtrent die boek – “Mandela's last years" – wat die meeste mense, insluitend myself, nie kon lees nie –...
Prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), is verkies tot ondervoorsitter van Universiteite Suid-Afrika (USAf) vir...