Navorsers van reg oor die wêreld het onlangs in Kaapstad bymekaargekom om hul kennis oor “sinmaking" (sense-making) in wiskunde-onderrig en -leer te deel en te...
Na die verwerwing van haar doktorsgraad in 2004, het prof Nox Makunga van die Departement Plant- en Dierkunde in 2005 by die Universiteit Stellenbosch (US)...
Een van die onvergeetlikste foto's van die 2017 Varsity-hokkietoernooi wys hoe Maties se vrouehokkiespan hul doelwagter, Nicole la Fleur, toetakel nadat sy 'n...
By die onlangse IPSA-konferensie oor gender, politiek en die staat wat by die Universiteit Stellenbosch aangebied is, het prof Gayatri Chakravorty Spivak besin...
Professor Homi Bhabha, die wêreld voorste na-koloniale literêre teoretikus en Direkteur van die Mahindra Geesteswetenskappe-sentrum by Harvard Universiteit...
Respek en waardigheid. Hierdie twee woorde duik gereeld op in ʼn onderhoud met die Fakulteit van Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) se nuut...
Die Universiteit Stellenbosch (US) is een van vyf instellings in Afrika wat voordeel trek uit 'n skenking van byna R102 miljoen (£6 miljoen) uit die...
Navorsing in Suid-Afrika op die gebied van mariene wetenskap het ’n groot inspuiting gekry met die ondertekening van ’n hoëvlak ooreenkoms tussen Suid-Afrika...
ʼn Mens se oudag is veronderstel om 'n kommervrye tyd te wees wanneer jy kan terugsit en jou skemerjare geniet. Ongelukkig is dit nie die geval vir baie bejaarde...
Ilhaam Groenewald is bestem om 'n baanbreker te wees. Nie net is sy die eerste vrou om Hoofdirekteur van Maties Sport te wees nie, sy is ook die eerste vrou om...