Die verkiesing van die 2017/18 Studenteraad (SR) is suksesvol afgesluit met die aankondiging van die nuutverkose kampusleiers. Daar het vanjaar 4 119 studente...
Dit verstom dikwels hoe hartstogtelik baie kinders met erge gestremdhede en weinig of geen spraakvermoëns nie, kommunikeer – al kan hulle nie praat nie. “Mense...
Die bekroonde skrywer en gesiene navorser, prof Pumla Gobodo-Madikizela wat die navorsingsleerstoel in Studies oor Historiese Trauma en Transformasie aan die...
Bakterieë kan moontlik verantwoordelik wees vir veel meer as wat ons vermoed. Onlangse studies dui daarop dat bakterieë moontlik 'n effek kan hê op 'n hele...
Die keuse tussen die Universiteit Stellenbosch (US) en Ca 'Foscari Universiteit in Venesië, Italië was 'n maklike besluit. So sê Aleksei Bashlykov, 'n student...
Met 'n 80-41-oorwinning oor UWK in hul eerste wedstryd van die 2017 Varsity Netbal-kompetisie op Sondag (27 Augustus), het die Maties-netbalspan gewys hulle...
Die Universiteit Stellenbosch verwelkom die aanstelling van prof Sarah Howie as direkteur van die nuutgestigte Afrika Sentrum vir Akademieskap. Prof Howie, wat...
Ons moet ons grondwetlike regte gebruik om die volgende vlaag van verandering in die land teweeg te bring. Só het Albie Sachs, oudregter van die Konstitusionele...
Die Universiteit Stellenbosch Kamerkoor het pas van 'n uiters suksesvolle toer in Hong Kong teruggekeer. Die koor is as gaskunstenaars na die 2017 Wêreld Jeug-...
Gemotiveer deur 'n sterk sin vir sosiale verantwoordelikheid en 'n begeerte om 'n stem te gee aan die stemloses, maak die personeel van die Regshulpkliniek 'n...