In 1991 was professor Juliana Claassens van die Departement Ou en Nuwe Testament deel van die eerste groep vroulike teologiestudente in die Fakulteit Teologie...
Johané Nienkemper-Swanepoel is een van daardie rare mense wat navorsing doen net om ander wetenskaplikes te kan help om hul eie ondersoekwerk deegliker te doen...
Namate die jaarlikse Streeksnavorsingskonferensie vir Opvoedkunde-studente (ESRRC) nader kom, het nagraadse studente van die vier universiteite in die Wes-Kaap...
Twee van Universiteit Stellenbosch (US) se studente en multisportatlete het amper halfpad om die wêreld gereis om hul internasionale sportloopbane by die 2017...
'n Interaktiewe werkswinkel om die inhoud van 'n nuwe beroepskwalifikasie vir waterprosesbestuur te ontwikkel, is van 19 tot 21 Julie by die Faure Waterwerke in...
Een van die Universiteit Stellenbosch se top navorsers, Prof Resia Pretorius van die Departement Fisiologiese Wetenskappe, is Donderdag (17 Augustus 2017) met...
Die gevare van skynwetenskap en kwaksalwery in gesondheidsorg gaan later vanjaar tydens ʼn internasionale baanbrekerskongres in Stellenbosch, Suid-Afrika onder...
As 'n postkoloniale land behoort Suid-Afrika sy demokrasie te koester en nie te misbruik nie. Só het prof Homi Bhabha, die wêreld se voorste postkoloniale...
Nicolette van den Eijkel staan vir geen uitdaging terug nie. Of dit nou die bestuur van nuwe bouprojekte is, of om te verseker dat studente toegang het tot...
'n Groep van 21 nagraadse studente van die Departement Sosiologie en Sosiale Antropologie in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe het onlangs byeengekom...