Skip to main content

US polimeerwetenskaplike wen gesogte medalje

Prof. Harald Pasch, uitgelese professor wat ook die SASOL navorsingsleerstoel in Analitiese Polimeerwetenskap by die Universiteit Stellenbosch (US) beklee, het...

Nuwerwetse laser gebruik om voëls saggies by graanproewe te verjaag

Diegene wat al graanteeltproewe uitgevoer het sal weet dat voëls heelwat skade aan jong plante kan aanrig. Elke planteteler het maar sy of haar unieke manier om...

Meisies hoor ingenieurswese is veeleisend, uitdagend en OPWINDEND

"Mense het baie respek en bewondering vir meisies wat 'braaf' genoeg is om die uitdaging te aanvaar om ingenieurswese te studeer," sê Larissa Tredoux, 'n...

Hou Tygerberg Veilig - Ontmoet vir Romeo Olivier

​My naam is mnr Olivier en ek maak deel uit van die Tygerberg Kampusbeheer-span. Het jy enige terugvoer oor ons dienste? Kom besoek ons in die beheerkamer onder...

Kampvegter vir menseregte in gesprek met Russe, Suid-Koreane

Prof Sandra Liebenberg, bekleër van die HF Oppenheimer-leerstoel in Menseregte in die Fakulteit Regsgeleerdheid aan die Universiteit Stellenbosch (US), dien op...

Maties baat weer by Vlakte-beurs

“Dit is nog een van daardie historiese oomblikke wanneer ons ʼn draai in die verlede maak om ʼn ander, meer regverdige toekoms te skep," het die Universiteit...

600 mentors ontvang opleiding

​Mentors is senior studente wie aangestel is in koshuise en Privaat Studente Organisasies (PSO's) om nuweling by te staan met hul aanpassing tot en oorgang na...

Sharksafe Barrier™ hoop op beleggersgeld by die SA Innovation Summit

Die Sharksafe Barrier™, 'n koste-effektiewe en omgewingsvriendelike alternatief tot konvensionele metodes wat tot dusver ingespan is om haaie van mense af weg...

Korrupsie, wanbestuur verhoed beter lewe vir almal – Regter Navsa

Korrupsie en wanbestuur dreig om ons grondwetlike visie van 'n beter lewe vir almal te laat ontspoor. Só het Appèlregter Mahomed Navsa op Dinsdag (5 September...

US verbeter sy posisie op Times Higher Education ranglys

Die Universiteit Stellenbosch (US) het sy posisie op die Times Higher Education (THE) World University Rankings verbeter. In die 2018-weergawe, wat vandag (5...
Subscribe to