Skip to main content

Gaslesing: Prof Calie Pistorius

Op 11 September sal Prof Calie Pistorius 'n lesing lewer oor Tegnologiese innovasie: Die bestuur van die strategiese besigheidsimpak, geleenthede en risiko's...

Rektor wens navorsers geluk

“Baie geluk aan julle almal. Ek is baie trots op julle en dit is vir my ʼn plesier om saam met julle te werk. Dit maak my veral trots dat ons navorsers so...

Ons behoort op alle gestremdhede te fokus

As deel van ons Loslitdag-vieringe saam met persone met gestremdhede op 1 September, moet ons seker maak ons skenk gelyke aandag aan die verskillende...

Maties se Frankie du Toit op pad na Australië vir bergfiets-wêreldkampioenskap

​​Maties Fietsry se Frankie du Toit, wat onlangs as die SA o.23-veldrenkampioen gekroon is, vertrek op haar 20 ste verjaardag – 2 September – na Australië om...

#WomenofSU – Fokus op Karen Bruns

​As hoof van die afdeling gemoeid met fondswerwing, is Karen Bruns, Senior Direkteur van Ontwikkeling en Alumni-betrekinge, gewoond aan al die eise wat so 'n...

Tygerberg vier uitnemende studente by Eredkleuredinee

​Die Tygerberg Studenteraad (TSR) het onlangs die jaarlikse prestige Erekleure Dinee aangebied, waar uitstekende studente met erekleure vereer is in die...

Studentesake wens nuwe SR geluk

​Die verkiesing van die 2017/18 Studenteraad (SR) is suksesvol afgesluit met die aankondiging van die nuutverkose kampusleiers. Daar het vanjaar 4 119 studente...

#VrouevanUS: Kommunikasie sonder grense

​Dit verstom dikwels hoe hartstogtelik baie kinders met erge gestremdhede en weinig of geen spraakvermoëns nie, kommunikeer – al kan hulle nie praat nie. “Mense...

#WomenofSU – Fokus op Prof Pumla Gobodo-Madikizela

Die bekroonde skrywer en gesiene navorser, prof Pumla Gobodo-Madikizela wat die navorsingsleerstoel in Studies oor Historiese Trauma en Transformasie aan die...

Navorsing bied nuwe opsies vir behandeling van chroniese inflammatoriese siektes

Bakterieë kan moontlik verantwoordelik wees vir veel meer as wat ons vermoed. Onlangse studies dui daarop dat bakterieë moontlik 'n effek kan hê op 'n hele...
Subscribe to