Kan seevoëls infraklank waarneem? En indien wel, gebruik hulle dit om hulle pad oor die uitgestrekte oseane te vind? ’n Fisiologiese ekoloog van die...
Waterbeperkings behoort personeel en studente aan die Universiteit Stellenbosch (US) aan te moedig om meer versigtig te wees oor hoe hulle water gebruik, het...
'n Nuwe hoofstuk wink vir die Stellenbosch Universiteitskoor. Die koor, wat eerste is op Interkultur se ranglys van 1 000 internasionale kore, het besluit om...
Die tragedie van Suid-Afrika was dat wit Suid-Afrikaners ietwat selfvoldaan was en as ʼn gevolg ander onsigbaar gemaak. Dit geld ook die geskiedenis van sport...
Na meer as 10 jaar as Elektron Mikroskopie Spesialis en Senior Navorsingsgenoot by die Cell Sciences Imaging Facility (CSIF) aan die Stanford Universiteit (VSA)...
In 1994 het Suid-Afrikaners demokrasie met ope arms verwelkom. Maar vandag blyk die omhelsing nie so styf te wees soos ons dit graag sou wou hê nie. “Dit wil...
Navorsingsrapportering in lae- en middelinkomstelande (LMIL'e) het onlangs in die wêreldkollig beland toe me Anke Rohwer, verbonde aan die Universiteit...
As kranige deelnemer aan veldwedlope het hy al van die moeilikste sneeubedekte berge in Pole aangepak en aan moordende uitdagings in rowwe terrein in Suid...
Die bekroonde pianis en improviseerder Kyle Shepherd gee op 19 September 'n openbare praatjie en uitvoering as deel van die IfPop Conversations-reeks...